Currently No Video Available
Clean Lyric
Paragraph Lyric
Bolandse nooientjie stil is die nag soet sy jou ruste na lang lange dag
Saans in my drome kom ek na jou smagtend na lonkies uit oe so blou
Berge en dale kan ons nooit skei want in die droomland ontmoet jy vir my
Bolandse nooientjie stil is die nag kom in jou drome o liefste ek wag
Bolandse nooientjie stil is die nag soet sy jou ruste na lang lange dag   Saans in my drome kom ek na jou smagtend na lonkies uit oe so blou   Berge en dale kan ons nooit skei want in die droomland ontmoet jy vir my   Bolandse nooientjie stil is die nag kom in jou drome o liefste ek wag
 
RELATED SONGS
RELATED ARTICLES