Currently No Video Available
Clean Lyric
Paragraph Lyric
Ja ek verlang na jou my liefling en ek droom van jou oe so blou
Ja ek dink net aan jou my liefling en my hart is'n mantel van rou
Toe jy my verlaat het is my wereld verskeur
Die son het ophou skyn en die maan het verkleur
Ja kom nou terug na my my liefling ek verlang na my liefling vanaand
Ja ek verlang na jou my liefling en ek droom van jou oe so blou   Ja ek dink net aan jou my liefling en my hart is'n mantel van rou   Toe jy my verlaat het is my wereld verskeur   Die son het ophou skyn en die maan het verkleur   Ja kom nou terug na my my liefling ek verlang na my liefling vanaand