Currently No Video Available
Clean Lyric
Paragraph Lyric
1ste Vers:
Jy stap elke dag by my verby met jou pakkies goed wat jou bevry
Afgeroomde melk en lae vet yogurt en jou Woolworths styl en
Twee duisend rand se goed en net twee daarvan kom vir my want,

Refrein:
Ek pas jou kar op
Ek hou die skelms dop
Ek vra nie veel nie
Net fags in my pakkie
En rook in my long
Ek rook my Carwatch-Camels en voel I belong
Net fags in my pakkie
En rook in my long
Ek rook my Carwatch-Camels en voel I belong

Vers 2:
Kom wind kom weer kom son kom maan niks gaan my hier kan keer
Dag in dag uit sal ek wag en wag terwyl jy jou kinders laat leer

Refrein

Brug:
Ek pas jou kar op tot laat in die aand en
Ek voel so weerloos tot laat in die aand x2

Refrein
1ste Vers:  Jy stap elke dag by my verby met jou pakkies goed wat jou bevry  Afgeroomde melk en lae vet yogurt en jou Woolworths styl en  Twee duisend rand se goed en net twee daarvan kom vir my want,    Refrein:  Ek pas jou kar op  Ek hou die skelms dop  Ek vra nie veel nie  Net fags in my pakkie  En rook in my long  Ek rook my Carwatch-Camels en voel I belong  Net fags in my pakkie  En rook in my long  Ek rook my Carwatch-Camels en voel I belong    Vers 2:  Kom wind kom weer kom son kom maan niks gaan my hier kan keer  Dag in dag uit sal ek wag en wag terwyl jy jou kinders laat leer    Refrein    Brug:  Ek pas jou kar op tot laat in die aand en  Ek voel so weerloos tot laat in die aand x2    Refrein