Currently No Video Available
Clean Lyric
Paragraph Lyric
My Sarie Marais is so ver van my hart,
Maar'k hoop om haar weer te sien.
Sy het in die wyk van die Mooi Rivier gewoon,
Nog voor die oorlog het begin.
Chorus:
O bring my trug na die ou Transvaal,
|: Daar waar my Sarie woon.
Daar onder in die mielies
By die groen doringboom,
Daar woon my Sarie Marais. :|

Ek was so bang dat die Kakies my sou vang
En ver oor die see wegstuur;
Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand
Daar onder langs die Grootrivier.
Chorus:

Die Kakies is mos net soos 'n krokodille pes,
Hulle sleep jou altyd water toe;
Hul gooi jou op n skip vir 'n lange, lange trip,
Die josie weet waarnatoe.
Chorus:

Verlossing die kom en die huis toe gaan was daar,
Terug na die ou Transvaal;
My lieflingspersoon sal seker ook daar wees
Om my met 'n kus te beloon.
Chorus:
My Sarie Marais is so ver van my hart,   Maar'k hoop om haar weer te sien.   Sy het in die wyk van die Mooi Rivier gewoon,   Nog voor die oorlog het begin.    Chorus:   O bring my trug na die ou Transvaal,   |: Daar waar my Sarie woon.   Daar onder in die mielies   By die groen doringboom,   Daar woon my Sarie Marais. :|       Ek was so bang dat die Kakies my sou vang   En ver oor die see wegstuur;   Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand   Daar onder langs die Grootrivier.   Chorus:       Die Kakies is mos net soos 'n krokodille pes,   Hulle sleep jou altyd water toe;   Hul gooi jou op n skip vir 'n lange, lange trip,   Die josie weet waarnatoe.   Chorus:       Verlossing die kom en die huis toe gaan was daar,   Terug na die ou Transvaal;   My lieflingspersoon sal seker ook daar wees   Om my met 'n kus te beloon.   Chorus:
 
RELATED SONGS
RELATED ARTICLES