Currently No Video Available
Clean Lyric
Paragraph Lyric
Die lewe op straat is moer goed,
Weer is koud, maar kos is in oorvloed
Asblikke krap of ashoop grou
Vul my maag - voorsien iets om te kou
Die armoede en hongersnood,
Ek is dood tevrede met net droeë brood
Kontribasies kan jy los
Want ek ken die geheim van koningskos:
Gee my net padkos - my stapelvoedsel(whuff-whuff)
Ek eet dit elke dag en geniet dit elke slag(miaauw)
Die vlieë die dans in die straat
Want die tref-en-trapper's 'n spoedvraat
Pels is verwyder met 'n kuns,
Die vleisies is gereed, dis nou lekker mince
Nou-nou eet ek fastfood weer -
Laat die maaltyd klaar braai op die teer
Kou die wurms en maggots mis
En dan geniet dit daarna as 'n ekstra dis
Gee my net padkos - my stapelvoedsel(mêêê-mêêê)
Ek eet dit elke dag en geniet dit elke slag(moeeeeee)
Die lewe op straat is moer goed,  Weer is koud, maar kos is in oorvloed  Asblikke krap of ashoop grou  Vul my maag - voorsien iets om te kou  Die armoede en hongersnood,  Ek is dood tevrede met net droeë brood  Kontribasies kan jy los  Want ek ken die geheim van koningskos:  Gee my net padkos - my stapelvoedsel(whuff-whuff)  Ek eet dit elke dag en geniet dit elke slag(miaauw)  Die vlieë die dans in die straat  Want die tref-en-trapper's 'n spoedvraat  Pels is verwyder met 'n kuns,  Die vleisies is gereed, dis nou lekker mince  Nou-nou eet ek fastfood weer -  Laat die maaltyd klaar braai op die teer  Kou die wurms en maggots mis  En dan geniet dit daarna as 'n ekstra dis  Gee my net padkos - my stapelvoedsel(mêêê-mêêê)  Ek eet dit elke dag en geniet dit elke slag(moeeeeee)
 
RELATED SONGS
RELATED ARTICLES