Currently No Video Available
Clean Lyric
Paragraph Lyric
Ek lok hom uit,
Ek begin te druk
As die sap eers stroom,
Gaan ek lekker sluk.
Die swelsel groei,
Die vel word blink
Die vrot ontplof,
Die groot sweer stink.
Ek raak skoon jags,
Want ek sien die wit
Ek bevoel die seer,
En smag na die pit.
Daai tyd van die jaar - wagtyd is nou klaar
Dis die moeite werd - wag vir die etter tert
Die pitsweer oes is hier(oes!) - eet die geel
Ondier(smul!)
Ek kou en ek org,
Want die sap is brak
Dis nou amper klaar,
Die inhoud is vlak
Smul aan die gif,
Suig my vingers af
Ek soek na nog,
Maar die roof is saf
Ek huil en skree,
"seer is opgedroog!"
Ek stop en onthou
Die karkaatjie op my oog
Daai tyd van die jaar - wagtyd is nou klaar
Dis die moeite werd - wag vir die etter tert
Die pitsweer oes is hier(oes!) - sluk die groen
Plesier(eet!)
Ek lok hom uit,  Ek begin te druk  As die sap eers stroom,  Gaan ek lekker sluk.  Die swelsel groei,  Die vel word blink  Die vrot ontplof,  Die groot sweer stink.  Ek raak skoon jags,  Want ek sien die wit  Ek bevoel die seer,  En smag na die pit.  Daai tyd van die jaar - wagtyd is nou klaar  Dis die moeite werd - wag vir die etter tert  Die pitsweer oes is hier(oes!) - eet die geel  Ondier(smul!)  Ek kou en ek org,  Want die sap is brak  Dis nou amper klaar,  Die inhoud is vlak  Smul aan die gif,  Suig my vingers af  Ek soek na nog,  Maar die roof is saf  Ek huil en skree,  "seer is opgedroog!"  Ek stop en onthou  Die karkaatjie op my oog  Daai tyd van die jaar - wagtyd is nou klaar  Dis die moeite werd - wag vir die etter tert  Die pitsweer oes is hier(oes!) - sluk die groen  Plesier(eet!)
 
RELATED SONGS
RELATED ARTICLES