Currently No Video Available
Clean Lyric
Paragraph Lyric
Verwerping, verspotting - almal lag vir my
En om als te kroon is ek boonop besny
Daar's 'n gat in my bors en my arm is weg
My ore val af en my vingertaal's sleg
'n Skeer op my wang - 'n roof vir 'n tong
Ek maak mense bang - my hol-swere pong
So ver as ek loop val daar stukkies van my
Die honde volg om al die vleisies te kry
Ek's septies en walglik, een groot stink sweersel
My lyf wil nie plak nie - tekort aan weefsel
Ek kan nie dans nie - ek gly in my slym
Verloor 'n ledemaat - daar kak my duim
Rugby se moer - die bal gaan deur my maag
Die ref wil nog blaas oor my neus op sy kraag
Dan skop ek die bal maar die bal bly daar staan
O kak dis my toks wat deur die pale gaan!
Moenie my tekkel, my bolyf afbreek
Moenie my punch, jou vuis deur my steek
Die mense benoem my geen-maats-melaats
Ek voel hoe die wurms in my sere skaats
Ek krap in my verskoning vir 'n neus
Toe ek per abuis my oogballe kneus
Die gat in my maag, waar die snot uit stroom
Ruk my toe wakker, uit die fantasie droom...
Verwerping, verspotting - almal lag vir my En om als te kroon is ek boonop besny Daar's 'n gat in my bors en my arm is weg My ore val af en my vingertaal's sleg 'n Skeer op my wang - 'n roof vir 'n tong Ek maak mense bang - my hol-swere pong So ver as ek loop val daar stukkies van my Die honde volg om al die vleisies te kry Ek's septies en walglik, een groot stink sweersel My lyf wil nie plak nie - tekort aan weefsel Ek kan nie dans nie - ek gly in my slym Verloor 'n ledemaat - daar kak my duim Rugby se moer - die bal gaan deur my maag Die ref wil nog blaas oor my neus op sy kraag Dan skop ek die bal maar die bal bly daar staan O kak dis my toks wat deur die pale gaan! Moenie my tekkel, my bolyf afbreek Moenie my punch, jou vuis deur my steek Die mense benoem my geen-maats-melaats Ek voel hoe die wurms in my sere skaats Ek krap in my verskoning vir 'n neus Toe ek per abuis my oogballe kneus Die gat in my maag, waar die snot uit stroom Ruk my toe wakker, uit die fantasie droom...
RELATED SONGS
RELATED ARTICLES
- Geen Hemelen Beloven by Acda En De Munnik, Ac1
- Geen Liedje by Acda En De Munnik, Ac1
- Geen Onvertogen Woord by Acda En De Munnik, Ac1
- LokasiKita by LokasiKita, LokasiKita
- Geen Beweging by Antidote, An14
- LokasiKita by LokasiKita, LokasiKita
- LokasiKita by LokasiKita, LokasiKita
- Je bent geen tijger by D-Men, D-1
- Wie Zeurt, Krijgt Geen Beurt by Dikke Lul Band, Di4
- Geen Idee by Blof, Bl11