Clean Lyric
Paragraph Lyric
Meisie wat haar potlood kou
Dink bietjie te veel
Dan snipper die verf af
En gaan sit in haar keel,
Dit onderbreek haar dagdroom, Sy vergeet wat sy wou se
Maar die meisie wat haar potlood kou
Weet wat sy wil he

As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou
Dan's daar een ding wat jy moet weet
Dans's daar een ding wat jy moet onthou
Sy ken jou dalk....alreeds

Die meisie wat haar potlood kou, se vir my sy huil nie meer nie
Hoekom dan trane
My oe is klaar blou

Ek huil sommer oor enige iets
En soms dink ek aan jou..

As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou
Dan's daar een ding wat jy moet weet
Dans's daar een ding wat jy moet onthou
Sy ken jou dalk....alreeds

5 paintings het jy geverf
Jeff Buckley Halleluja
Tot jy vir my 'n pel uitkerf

As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou
Dan's daar een ding wat jy moet weet
Dans's daar een ding wat jy moet onthou
Sy ken jou dalk....alreeds

these lyrics are last corrected by Sanja
Meisie wat haar potlood kou  Dink bietjie te veel  Dan snipper die verf af  En gaan sit in haar keel,  Dit onderbreek haar dagdroom, Sy vergeet wat sy wou se  Maar die meisie wat haar potlood kou  Weet wat sy wil he    As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou  Dan's daar een ding wat jy moet weet  Dans's daar een ding wat jy moet onthou  Sy ken jou dalk....alreeds    Die meisie wat haar potlood kou, se vir my sy huil nie meer nie  Hoekom dan trane  My oe is klaar blou    Ek huil sommer oor enige iets  En soms dink ek aan jou..    As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou  Dan's daar een ding wat jy moet weet  Dans's daar een ding wat jy moet onthou  Sy ken jou dalk....alreeds    5 paintings het jy geverf  Jeff Buckley Halleluja  Tot jy vir my 'n pel uitkerf    As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou  Dan's daar een ding wat jy moet weet  Dans's daar een ding wat jy moet onthou  Sy ken jou dalk....alreeds    these lyrics are last corrected by Sanja