Currently No Video Available
Clean Lyric
Paragraph Lyric
My geld is klaar
En die rand is laag
En AIDS is ‘n virus
AIDS is ‘n plaag

En dit maak nie,dit maak nie regtig saak nie
Jy’s lief vir die party
En lief vir die jol
Maar die kerk is leeg
En die tronke vol

En dit maak nie, maak nie regtig saak nie
Dit maak nie regtig saak nie

Die katte miaau
En die honde blaf
En die kinders
Brand hulle skole af

Dit maak nie,maak nie regtig saak nie

Hy’s gatvol vir sy boerebarok
Nou dra hy lipstick
En hy dra ‘n rok

En dit maak nie,maak nie regtig saak nie

Dit maak nie regtig saak nie
Maak nie regtig saak nie

Die shows op TV is uiters swak
Ja, die shows op TV is nogal…
Kan niemand iets nuuts konsepsualiseer nie
Wil iemand nie net asseblief probeer nie
Die shows op TV is almal dieselfde
Wat het geword van my kinderdae helde
Het ek die mentaliteit van ‘n blomkool?
Net soos my onderwysers van hoërskool?

Dit maak nie regtig saak nie

Twee kitare en ‘n bosveldvuur wat brand
Hou my lief vir hierdie lewe
Hou my lief vir hierdie land
Goeie vriende, vriende aan jou kant
Help jou steier teen die wind
Teen die bloed en teen die sand

En dit maak nie regtig saak nie

Jy is cheap
En petrol duur
Daar’s sestig minute
In elke uur

Dit maak nie regtig saak nie
My geld is klaar   En die rand is laag   En AIDS is ‘n virus   AIDS is ‘n plaag      En dit maak nie,dit maak nie regtig saak nie   Jy’s lief vir die party   En lief vir die jol   Maar die kerk is leeg   En die tronke vol      En dit maak nie, maak nie regtig saak nie   Dit maak nie regtig saak nie      Die katte miaau   En die honde blaf   En die kinders   Brand hulle skole af      Dit maak nie,maak nie regtig saak nie      Hy’s gatvol vir sy boerebarok   Nou dra hy lipstick   En hy dra ‘n rok      En dit maak nie,maak nie regtig saak nie      Dit maak nie regtig saak nie   Maak nie regtig saak nie      Die shows op TV is uiters swak   Ja, die shows op TV is nogal…   Kan niemand iets nuuts konsepsualiseer nie   Wil iemand nie net asseblief probeer nie   Die shows op TV is almal dieselfde   Wat het geword van my kinderdae helde   Het ek die mentaliteit van ‘n blomkool?   Net soos my onderwysers van hoërskool?      Dit maak nie regtig saak nie      Twee kitare en ‘n bosveldvuur wat brand   Hou my lief vir hierdie lewe   Hou my lief vir hierdie land   Goeie vriende, vriende aan jou kant   Help jou steier teen die wind   Teen die bloed en teen die sand      En dit maak nie regtig saak nie      Jy is cheap   En petrol duur   Daar’s sestig minute   In elke uur      Dit maak nie regtig saak nie