Clean Lyric
Paragraph Lyric
I’d like to introduce myself - Johanna Ertjekollo
And this is the alternative - You was so saf ‘n molo
Haai jy, loop verby - Is mos decadent
Peace brother, give me five of suig jou peperment
Jy’s cool, jy spoel jou mond met Aquafresh
En leer mos al van hip-hop in jou ma se crèche
Ja this is alternative but we’re not primitive
Some het nog hare op hul lyf but we just like to live
In peace
Ekskuus, mevrou, wat gaan nou aan?
Ek wil net weet of is die Internet dan nou te blaam
Oeps! Jou naam, jou naam. I understand madame
Ek ken mevrou, jy’s een van daai’s
Jy is so bietjie skaam
Chorus:
Afrikaners is plesierig
Dit kan julle glo
Hulle hou van partytjie
En dan maak hulle so
En dan maak hulle so…
Babe is jy nog lief vir my
Ek gaan iemand anders kry

Luister hier jou yuppie scum
Jou preconceived millennium man
Ek maak jou kwaad want ek weet ek kan
Gee my nog ‘n vatlap government plan
En die bedelaar staan met sy uitsteek hand
En vra my vir net nog twee rand
Mense vrek oor die hele land
En die res lê op Clifton se strand
En die music is vinnig
Ek raak opgepsyche
If you don’t like it, why don’t you take a hike
Almal is anders. Se maar wat jou pla
Hou net op om vrae te vra

Chorus:
Afrikaners is plesierig ….
Babe is jy nog lief vir my
Ek gaan iemand anders kry

I’d like to now excuse myself
Hul sit honde op mense
Ek gaan liewer skape tel
Op radio sonder grense
Ja jy fix my krieket en miskien my rugby
Bobby Skinstad hoe’s daai been?
Ek kyk nie Currie Cup nie
Jy’s cool, jy voel ‘n veer vir global warming
Betogers moet iets anders doen
Pamflette lees is boring
Alles is affirmative, al is jou baas verwant
Kant sou ook geen kant kon kies
So swot maar wyl jy kan
Die bank, die bank, die bank
vra te veel rente
Ek speel maar eerder pinball met my 50 sente
Ek het nie pms nie, ek’s net ‘n natural bitch

Chorus:
Afrikaners is plesierig….
I’d like to introduce myself - Johanna Ertjekollo   And this is the alternative - You was so saf ‘n molo   Haai jy, loop verby - Is mos decadent   Peace brother, give me five of suig jou peperment   Jy’s cool, jy spoel jou mond met Aquafresh   En leer mos al van hip-hop in jou ma se crèche   Ja this is alternative but we’re not primitive   Some het nog hare op hul lyf but we just like to live   In peace   Ekskuus, mevrou, wat gaan nou aan?   Ek wil net weet of is die Internet dan nou te blaam   Oeps! Jou naam, jou naam. I understand madame   Ek ken mevrou, jy’s een van daai’s   Jy is so bietjie skaam   Chorus:   Afrikaners is plesierig   Dit kan julle glo   Hulle hou van partytjie   En dan maak hulle so   En dan maak hulle so…   Babe is jy nog lief vir my   Ek gaan iemand anders kry      Luister hier jou yuppie scum   Jou preconceived millennium man   Ek maak jou kwaad want ek weet ek kan   Gee my nog ‘n vatlap government plan   En die bedelaar staan met sy uitsteek hand   En vra my vir net nog twee rand   Mense vrek oor die hele land   En die res lê op Clifton se strand   En die music is vinnig   Ek raak opgepsyche   If you don’t like it, why don’t you take a hike   Almal is anders. Se maar wat jou pla   Hou net op om vrae te vra      Chorus:   Afrikaners is plesierig ….   Babe is jy nog lief vir my   Ek gaan iemand anders kry      I’d like to now excuse myself   Hul sit honde op mense   Ek gaan liewer skape tel   Op radio sonder grense   Ja jy fix my krieket en miskien my rugby   Bobby Skinstad hoe’s daai been?   Ek kyk nie Currie Cup nie   Jy’s cool, jy voel ‘n veer vir global warming   Betogers moet iets anders doen   Pamflette lees is boring   Alles is affirmative, al is jou baas verwant   Kant sou ook geen kant kon kies   So swot maar wyl jy kan   Die bank, die bank, die bank   vra te veel rente   Ek speel maar eerder pinball met my 50 sente   Ek het nie pms nie, ek’s net ‘n natural bitch      Chorus:   Afrikaners is plesierig….
 
RELATED SONGS
RELATED ARTICLES