Clean Lyric
Paragraph Lyric
Ek het vriende wat ek sien
Ek is verslaaf aan nikotien
Ek hou van karre wat kan ry
Ek huil gewoonlik as ek baklei
Ek het gedink dat dit sou reën
Toe word ek stil en wag alleen
Tot jy kom klop het
Aan my deur

Ek het n dak bo-oor my kop
En in die winter like ek sop
Ek raak benoud wanneer jy luister
Net soos wanneer mense fluister
Ek wonder of jy sal onthou
Dat jou woorde aan my klou
Sonder om te kou

En ek skree ‘n song vir jou my my lief
Bly nog n rukkie asseblief
Want as ek sing dan sing jy saam
In ‘n droom roep ek jou naam

Ek is so dronk soos Koos Kombuis
Daar is geen swembad by my huis
My sussie bly in Potchefstroom
Die mense daar rook almal boom
Vier seisoene in jou traan
Hou my vas wanneer jy gaan
En ek weer alleen hier staan

So ek skree ‘n song vir jou my lief
Jy is n engel en n dief
Want as ons sing
Dan sing ons saam
In n droom roep ek jou naam
Ek het vriende wat ek sien   Ek is verslaaf aan nikotien   Ek hou van karre wat kan ry   Ek huil gewoonlik as ek baklei   Ek het gedink dat dit sou reën   Toe word ek stil en wag alleen   Tot jy kom klop het   Aan my deur      Ek het n dak bo-oor my kop   En in die winter like ek sop   Ek raak benoud wanneer jy luister   Net soos wanneer mense fluister   Ek wonder of jy sal onthou   Dat jou woorde aan my klou   Sonder om te kou      En ek skree ‘n song vir jou my my lief   Bly nog n rukkie asseblief   Want as ek sing dan sing jy saam   In ‘n droom roep ek jou naam      Ek is so dronk soos Koos Kombuis   Daar is geen swembad by my huis   My sussie bly in Potchefstroom   Die mense daar rook almal boom   Vier seisoene in jou traan   Hou my vas wanneer jy gaan   En ek weer alleen hier staan      So ek skree ‘n song vir jou my lief   Jy is n engel en n dief   Want as ons sing   Dan sing ons saam   In n droom roep ek jou naam