Currently No Video Available
Clean Lyric
Paragraph Lyric
hierdie jaar het soos 'n vliegtuigenjin op my neergedaal
en ek neem aan ek sal moet verantwoordelikheid hiervoor aanvaar

my brose verstand
wat wit, warm
soos 'n jong vlam
hierdie lopende doodskis verbrand

onkunde sal altyd seëvier
jou haat sal jou verteer

dis jammer dat almal so verskriklik jammer is
soos traumapasiënte is ons gevoelloos
maar doelgerig om so vinnig as moontlik
ons pad
ons pad uiteindelik
uiteindelik hier uit te vind

jou haat sal jou verteer

in ons verbrokkelende fondasie
is daar nou lewe in krake
waar daar eers niks was nie
en ons sal bly en veg
en sodoende ons menswees verloor
maar wat bly dan oor?

my haat sal my verteer
hierdie jaar het soos 'n vliegtuigenjin op my neergedaal   en ek neem aan ek sal moet verantwoordelikheid hiervoor aanvaar      my brose verstand   wat wit, warm   soos 'n jong vlam   hierdie lopende doodskis verbrand      onkunde sal altyd seëvier   jou haat sal jou verteer      dis jammer dat almal so verskriklik jammer is   soos traumapasiënte is ons gevoelloos   maar doelgerig om so vinnig as moontlik   ons pad   ons pad uiteindelik   uiteindelik hier uit te vind      jou haat sal jou verteer      in ons verbrokkelende fondasie   is daar nou lewe in krake   waar daar eers niks was nie   en ons sal bly en veg   en sodoende ons menswees verloor   maar wat bly dan oor?      my haat sal my verteer