Clean Lyric
Paragraph Lyric
Dit was 'n gelukskoot
Volksmoord vermy
Wie sê Afrikaans is dood?
Jammer meneer, ek het my les geleer

Die goddelose het geen heenkome
Ruik soos tienergees
'n Bleeksiel tussen die spoke

Donker afrika is net donker vir die met oogklappe aan
Hy wat nie kan dink
Wie se harsings hard en stowwerig is

Mik vir my hart
Dit pomp wildernis hier binnekant
Ek's net 'n toeris
In my geboorteland
'n Gekwesde dier in 'n hok
Op antibiotika

Dis die waarheid wat my geweld aandoen
Ek leef in ongeloof
My leed is eindeloos

Wil jy stilstaan as ek voortgaan?
Hoe kan mens dink as jou hande altyd vasgebind is?
Dit was 'n gelukskoot   Volksmoord vermy   Wie sê Afrikaans is dood?   Jammer meneer, ek het my les geleer      Die goddelose het geen heenkome   Ruik soos tienergees   'n Bleeksiel tussen die spoke      Donker afrika is net donker vir die met oogklappe aan   Hy wat nie kan dink   Wie se harsings hard en stowwerig is      Mik vir my hart   Dit pomp wildernis hier binnekant   Ek's net 'n toeris   In my geboorteland   'n Gekwesde dier in 'n hok   Op antibiotika      Dis die waarheid wat my geweld aandoen   Ek leef in ongeloof   My leed is eindeloos      Wil jy stilstaan as ek voortgaan?   Hoe kan mens dink as jou hande altyd vasgebind is?
 
RELATED SONGS
RELATED ARTICLES