Clean Lyric
Paragraph Lyric
goedkoop kitssatisfaksie
volgraan fase 4
mezzanine messias van die woonbuurt
ek is baie bly om jou te sien
opsoek na bewyse dat ek lewe
laatnag plesier
die res lag harder as ek
ek lag nie vir flou grappe nie
dis klaar te laat
luister julle nie?
ek voel asof ek met myself praat
en daar's geen pad vorentoe nie
so wat doen ons nou?
ons los ons ruite oop
en ons het nie diefwering nie
ek het familie wat nie bloed is nie
dit help nie veel vir hoe ek voel nie
jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie
als wat jy kry moet jy
by die venster uit smyt
ons sal rond sit en raas
dieselfde wyshede herhaal
in 'n vuil sitkamer sukkel jy om te leef
sonder rigting is dit moeilik om jouself te wees
wat doen ons nou?
ons los ons ruite oop
en ons het nie diefwering nie
ek het familie wat nie bloed is nie
dit help nie veel vir hoe ek voel nie
jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie
daar's niks wat ons keer nie
ons los ons ruite oop
en ons het nie diefwering nie
ek het familie wat nie bloed is nie
dit help nie veel vir hoe ek voel nie
jy's stadig en jy werk nie goed met ander nie
goedkoop kitssatisfaksie    volgraan fase 4   mezzanine messias van die woonbuurt   ek is baie bly om jou te sien   opsoek na bewyse dat ek lewe   laatnag plesier   die res lag harder as ek   ek lag nie vir flou grappe nie   dis klaar te laat    luister julle nie?   ek voel asof ek met myself praat    en daar's geen pad vorentoe nie   so wat doen ons nou?   ons los ons ruite oop   en ons het nie diefwering nie   ek het familie wat nie bloed is nie   dit help nie veel vir hoe ek voel nie   jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie   als wat jy kry moet jy   by die venster uit smyt   ons sal rond sit en raas   dieselfde wyshede herhaal   in 'n vuil sitkamer sukkel jy om te leef   sonder rigting is dit moeilik om jouself te wees   wat doen ons nou?   ons los ons ruite oop   en ons het nie diefwering nie   ek het familie wat nie bloed is nie   dit help nie veel vir hoe ek voel nie   jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie   daar's niks wat ons keer nie    ons los ons ruite oop    en ons het nie diefwering nie   ek het familie wat nie bloed is nie   dit help nie veel vir hoe ek voel nie   jy's stadig en jy werk nie goed met ander nie