Currently No Video Available
Clean Lyric
Paragraph Lyric
die ster wat ek volg
volg tot sonopkoms
ek verstaan beter as wat jy dink
soort soek soort
net die braafste dwase spring oorboord
tyd leen sy wysheid
aan wie geduldig wag
die nag wys sy geheime
vir die wie se oë
aan kan pas
soepel en sag
aan die buitekant
maar daar's 'n diamant
waar jou hart moet wees
my skat
hierdie stad het jou by my gesteel
ek hoop die waarheid
kom by jou uit
om as orgaan te funksioneer
is gewoonlik onmoontlik
vir 'n edelsteen
die N1 se stippellyn
die half geboude brue
vlieg by my kop verby
dis vanaand vir nou
iemand sal begrafnis hou
skemers op strande
vakansiegangers
die krag kan maar afgaan
jy skyn tog helder
jou rykdom begrawe
tussen longe en are
foute maak al maak dit seer
sweer dat ek sal aandag gee
die ster wat ek volg   volg tot sonopkoms   ek verstaan beter as wat jy dink   soort soek soort   net die braafste dwase spring oorboord   tyd leen sy wysheid   aan wie geduldig wag   die nag wys sy geheime   vir die wie se oë   aan kan pas   soepel en sag   aan die buitekant   maar daar's 'n diamant   waar jou hart moet wees   my skat   hierdie stad het jou by my gesteel   ek hoop die waarheid   kom by jou uit   om as orgaan te funksioneer   is gewoonlik onmoontlik   vir 'n edelsteen   die N1 se stippellyn   die half geboude brue   vlieg by my kop verby   dis vanaand vir nou   iemand sal begrafnis hou   skemers op strande   vakansiegangers   die krag kan maar afgaan   jy skyn tog helder   jou rykdom begrawe   tussen longe en are   foute maak al maak dit seer   sweer dat ek sal aandag gee