Clean Lyric
Paragraph Lyric
Moenie bang wees nie
gee jouself weg
vir absoluut niks nie
word deel van die battery
waarna niemand sal luister nie
ons is in elk geval dieselfde
koolstof kopieë
met slange vir vriende
dwelms is skelm
en het al my woorde gesteel
ons soek 'n podium
iets van betekenis
nou dat ons ouer is
word die rook al hoe dikker in
my longe ingeasem
doen ons Prozac in plaas van Ritalin
drink ons op jou
wat sy drome kan onthou
jy's nie generies nie
ek's net pateties
dis redelik frusterend maar
ek wil net iets warm vashou
die emosionele hel
waarin ek myself bevind
nou dat ons kouer is
word die rook al hoe dikker in
ons atmosfeer in gebliksem
'n weermag hyskrane op die horison
beskerm jou deur om jouself toe te bou[1]
vasgepleister in woonkamers
in voorstede
soek ons grasie van ons doemprofete
ek lys my nuweweeks-voornemens magteloos
verplig en beskuldig
inspirasie vasgeverf in wit
noudat ons, ons ouers is
word die rook al hoe dikker in
my longe ingeasem
doen ons Prozac in plaas van Ritalin
drink ons op jou
wat sy drome kan onthou
Moenie bang wees nie   gee jouself weg   vir absoluut niks nie   word deel van die battery   waarna niemand sal luister nie   ons is in elk geval dieselfde   koolstof kopieë   met slange vir vriende   dwelms is skelm   en het al my woorde gesteel   ons soek 'n podium   iets van betekenis   nou dat ons ouer is   word die rook al hoe dikker in   my longe ingeasem   doen ons Prozac in plaas van Ritalin   drink ons op jou   wat sy drome kan onthou   jy's nie generies nie   ek's net pateties   dis redelik frusterend maar   ek wil net iets warm vashou   die emosionele hel   waarin ek myself bevind   nou dat ons kouer is   word die rook al hoe dikker in   ons atmosfeer in gebliksem   'n weermag hyskrane op die horison   beskerm jou deur om jouself toe te bou[1]   vasgepleister in woonkamers   in voorstede   soek ons grasie van ons doemprofete   ek lys my nuweweeks-voornemens magteloos   verplig en beskuldig   inspirasie vasgeverf in wit   noudat ons, ons ouers is   word die rook al hoe dikker in   my longe ingeasem   doen ons Prozac in plaas van Ritalin   drink ons op jou   wat sy drome kan onthou
 
RELATED SONGS
RELATED ARTICLES