Currently No Video Available
Clean Lyric
Paragraph Lyric
die hoofkantoor
'n ereksie wat skeur
deur die vuilwolk vlies
van die horisonlyn
die maatskappy is lief vir my
sonder voorbehoedmiddel
penetreer die sade van gulsigheid
multinasionale besigheid
die nuwe oorsprong van waarheid
ek wil uitverkoop
rock 'n Roll
wat ookal
miskien sal die koerante
'n artikel daaroor skryf
ek vertrou in die status quo
dit was my plesier
regstellende aksie pla my nie
ek sal my eie manier kry
inboorling of indringer spesie
ek vertrou nie mense nie
ek druk my kardeur knoppie af
as ek voor die verkeerslig wag
ek's nie paranoies nie
miskien net 'n klein bietjie
die hoofkantoor   'n ereksie wat skeur   deur die vuilwolk vlies   van die horisonlyn   die maatskappy is lief vir my   sonder voorbehoedmiddel   penetreer die sade van gulsigheid   multinasionale besigheid   die nuwe oorsprong van waarheid   ek wil uitverkoop   rock 'n Roll   wat ookal   miskien sal die koerante   'n artikel daaroor skryf   ek vertrou in die status quo   dit was my plesier   regstellende aksie pla my nie   ek sal my eie manier kry   inboorling of indringer spesie   ek vertrou nie mense nie   ek druk my kardeur knoppie af   as ek voor die verkeerslig wag   ek's nie paranoies nie   miskien net 'n klein bietjie