Currently No Video Available
Clean Lyric
Paragraph Lyric
ek probeer 'n lae profiel handhaaf
en ek probeer om my growwe kante glad te skaaf

as ek net kon beter voel
as ek net kon beter doen
dis 'n logiese afleiding
na jare se breinskade
is ek tot afhanklike verdoem

als wat skitter glinster selde heeltyd dieselfde
en in retrospek is dit jou naaste wat jou mishandel

ek word deur my begeertes beheer
ek's net 'n leek wat selde uit sy foute uit leer
ek laat myself in die steek
keer op keer
keer op keer
is ek onbeskut teen stormweer

als wat skitter glinster selde heeltyd dieselfde
en in retrospek is dit jou naaste wat jy mishandel

ek dink ek weet
ek dink ek weet hoe jy voel
maar hoe kan mens verseker wees?
ek probeer 'n lae profiel handhaaf   en ek probeer om my growwe kante glad te skaaf      as ek net kon beter voel   as ek net kon beter doen   dis 'n logiese afleiding   na jare se breinskade   is ek tot afhanklike verdoem      als wat skitter glinster selde heeltyd dieselfde   en in retrospek is dit jou naaste wat jou mishandel      ek word deur my begeertes beheer   ek's net 'n leek wat selde uit sy foute uit leer   ek laat myself in die steek   keer op keer   keer op keer   is ek onbeskut teen stormweer      als wat skitter glinster selde heeltyd dieselfde   en in retrospek is dit jou naaste wat jy mishandel      ek dink ek weet   ek dink ek weet hoe jy voel   maar hoe kan mens verseker wees?