Currently No Video Available
Clean Lyric
Paragraph Lyric
skepe van eensaamheid sink
verdrink die dae van die week
die warm smart wat somer bring
sing
kriewelend, spasties, kruipend
ek is honger en my klere stink
jy skyn
welkomend, heilig basuin
jy jou lokvalle uit
as ek wou
sou ek my koers huis toe vind?
ek is honger en my klere stink
en die rooi branders breek
oor 'n swart strand van seer
en die wit lyne sny
reguit deur my
my dokter het vir my
pille voorgeskryf
dit hou my kalm
as omstandighede my bedreig
dit laat my droom
en ek was vir 'n lang ruk
siek gewees daarvoor
ek is dommer, maar ek lewe nog
en die rooi branders breek
oor 'n swart strand van seer
en die wit lyne sny
reguit deur my
skepe van eensaamheid sink   verdrink die dae van die week   die warm smart wat somer bring   sing    kriewelend, spasties, kruipend   ek is honger en my klere stink   jy skyn    welkomend, heilig basuin   jy jou lokvalle uit   as ek wou    sou ek my koers huis toe vind?   ek is honger en my klere stink   en die rooi branders breek    oor 'n swart strand van seer    en die wit lyne sny   reguit deur my   my dokter het vir my   pille voorgeskryf   dit hou my kalm    as omstandighede my bedreig   dit laat my droom   en ek was vir 'n lang ruk   siek gewees daarvoor   ek is dommer, maar ek lewe nog   en die rooi branders breek    oor 'n swart strand van seer    en die wit lyne sny   reguit deur my