Currently No Video Available
Clean Lyric
Paragraph Lyric
Vrede gevind
met die teenstrydigheid wat in
die are van my dorp versprei
ek het te lank terug gedink
te lank terug gesig gewys
al my grense wat verskuif
Met my voete diep
onder die slyk van stil rivier
my koppe in wolke
hande van dier
Dis net natuurlik so
ek is net natuurlik hoog
Jy verdoof die deel
wat tyd so skelm steel
ek sal volgende jaar
begin
bedaar
Gaan jy jouself dan nou kluisenaar hou
geweerloop teen die tempel
nie in die mond nie
onthou
Veels geluk met my vetraagsdag
impulsiewe huiwering
as daar ooit 'n spesiale boodskap was vir my
het ek dit mis gekyk
my liedjie van die jaar
het ek perongeluk
oorgetape
Vrede gevind   met die teenstrydigheid wat in   die are van my dorp versprei   ek het te lank terug gedink   te lank terug gesig gewys   al my grense wat verskuif   Met my voete diep   onder die slyk van stil rivier   my koppe in wolke   hande van dier   Dis net natuurlik so   ek is net natuurlik hoog   Jy verdoof die deel   wat tyd so skelm steel   ek sal volgende jaar   begin   bedaar   Gaan jy jouself dan nou kluisenaar hou   geweerloop teen die tempel   nie in die mond nie   onthou   Veels geluk met my vetraagsdag   impulsiewe huiwering   as daar ooit 'n spesiale boodskap was vir my   het ek dit mis gekyk   my liedjie van die jaar   het ek perongeluk   oorgetape