Currently No Video Available
Clean Lyric
Paragraph Lyric
salueer die vurige moedeloosheid
die klank van skynbare identiteit
[jou slagspreuk hier]
onverskillig van formaat
waarskynlik nagemaak
prioriteit no. 01
kom lewendig hier uit
jou merke sal getuig
harsings by my skedel uitgesuig
'n ritueel
'n fees
om my id op te offer
vir almal wat wil leef
tap die vatte leeg
die houer
het sy gees gegee
prioriteit no. 01
kom lewendig hier uit
jou merke sal getuig
van 'n toomlose leefstyl
wees bly jy's vry
jy's gefok
so nou fok jy ons
jou merke sal getuig
van 'n aktiewe wanhopigheid
jy's gefok
en nou fok jy ons
al lê my gemoedstoestand so blou
sal ek altyd die berge kan onthou
die poel water weerkaats
die flitse die riete
die beloftes van liefde
wat die wolke geheim hou
maar verklap in uitbarstings
ons hande raak skaars
maar dit dien as geleier
salueer die vurige moedeloosheid   die klank van skynbare identiteit   [jou slagspreuk hier]   onverskillig van formaat   waarskynlik nagemaak   prioriteit no. 01   kom lewendig hier uit   jou merke sal getuig   harsings by my skedel uitgesuig   'n ritueel   'n fees   om my id op te offer   vir almal wat wil leef   tap die vatte leeg   die houer   het sy gees gegee   prioriteit no. 01   kom lewendig hier uit   jou merke sal getuig   van 'n toomlose leefstyl   wees bly jy's vry   jy's gefok   so nou fok jy ons   jou merke sal getuig   van 'n aktiewe wanhopigheid   jy's gefok   en nou fok jy ons   al lê my gemoedstoestand so blou   sal ek altyd die berge kan onthou   die poel water weerkaats   die flitse die riete   die beloftes van liefde   wat die wolke geheim hou   maar verklap in uitbarstings   ons hande raak skaars   maar dit dien as geleier
 
RELATED SONGS
RELATED ARTICLES