Currently No Video Available
Clean Lyric
Paragraph Lyric
Kom dans saam
Ons is almal ewe skaam
Kleptomanies oor blink oë
en suiwer taal
My vingers is al geel gekontempleer
geïrriteerd met die gemak
wat ek in twyfel kry
te dronk om te baklei
lafaard maar grootprater nes jy
Gemene swerweling
struikel swaar pad voorentoe
die eentonigheid
van flou verskoning soek
in die denkbeeldige
plastiek probleem mentaliteit van my
Kom stem saam
Ons is almal deurmekaar
Kom dans saam   Ons is almal ewe skaam   Kleptomanies oor blink oë   en suiwer taal   My vingers is al geel gekontempleer   geïrriteerd met die gemak   wat ek in twyfel kry   te dronk om te baklei   lafaard maar grootprater nes jy   Gemene swerweling   struikel swaar pad voorentoe   die eentonigheid   van flou verskoning soek   in die denkbeeldige   plastiek probleem mentaliteit van my   Kom stem saam   Ons is almal deurmekaar