Currently No Video Available
Clean Lyric
Paragraph Lyric
In wrede woede het ek die
hand wat beheer gebyt
Verwyt myself op harder en harder grond neer gesmyt
Dis nou ek wat die leiband lei
Te veel verskeur om sulke argumente ernstig op te neem
Miskien is niks soos wat ek dink dit is nie
My greep op my geloof glip gereeld
My wonde wonder waar genesing kom vandaan
Soet slaap sonder sonde vanaand
Miskien is niks soos wat jy dink dit is nie
Jou greep op jou geloof glip gereeld
Jou wonde wonder waar genesing kom vandaan
Soet slaap sonder sonde vanaand
In wrede woede het ek die   hand wat beheer gebyt   Verwyt myself op harder en harder grond neer gesmyt   Dis nou ek wat die leiband lei   Te veel verskeur om sulke argumente ernstig op te neem   Miskien is niks soos wat ek dink dit is nie   My greep op my geloof glip gereeld   My wonde wonder waar genesing kom vandaan   Soet slaap sonder sonde vanaand   Miskien is niks soos wat jy dink dit is nie   Jou greep op jou geloof glip gereeld   Jou wonde wonder waar genesing kom vandaan   Soet slaap sonder sonde vanaand